
Atkv Hartenbos Beach Resort
Location: South Africa » Western Cape » Garden Route » HartenbosAtkv Hartenbos Beach ResortAtkv Hartenbos Beach Resort Hotel / Lodge accommodation in Hartenbos Western CapeDescriptionSituated on the Scenic Garden Route, Hartenbos offer self catering chalets and camping sites, restaurant & shop and indoor heating pool, recreational park, whale watching, long beach walks and sea viewsAttractions"Afrikaans het in sy ontwikkelsgang 'n ryk skat gedigte opgelewer wat 'n wonderlike beeld gee van ons pragtige land en sy mense." Ontdek al stappende langs die ATKV-wandelroete 'n deel van dié skat. Vir nuuskierige vakansiegangers bied die oord 'n museum oor die Groot Trek en 'n 2-km gedigtewandellaan met 19 bekende Afrikaanse digters se see-poësie.
FacilitiesKnus genestel in die Tuin- en Walvisroete, is dit te verstane dat die ATKV-Hartenbos toenemend beskou word as een van die Suid-Kaap se mees gesogte vakansie-, konferensie- en toerismebestemmings.
|
|